English (International)Deutsch (DE-CH-AT)Français (Fr)Español(Spanish Formal International)Afrikaans (South Africa)Română (România)Russian(RU)Tiếng Việt (Vietnamese)

Hoofmenu

Hulpmiddels

Sleutelkonsepte

Ons webblaaie

Welkom in ons wêreld Afdruk E-pos

Burger Consulting het sy begin in 2004, is ´n privaatfirma met sy hoofkantoor in Allschwil, Switserland. As ´n firma met hoë standaarde is ons ´n verskaffer van dienste aan meer as 30 middelgrootte en internasionale firmas in die gesondheidswese- en farmaseutiese industrieë in Europa, Middel-Ooste en Asië.

As gevolg van ons groeiende besigheidsnetwerk kan ons IT-Dienste aan klein-, middel- en groot firmas, staatsorganisasies en internasionale besighede wêreldwyd aanbied. Burger Consulting bied tegniese advies op ´n projek- of kontrakbasis aan - ook as eksterne hulpdienste. Ons adviseure het ervaring in projekbestuur, besigheidsanalise en sagteware-ontwikkeling in aankoop, eSourcing, verskafferinleiding en kontrakbestuur.

 
Verskafferbestuur Afdruk E-pos

Verskafferbestuur en -inleiding:

Jou verskaffers moet betyds en doeltreffend ingelig word. Om seker te maak dat die verskafferinligting noukeurig en volledig in die aanskaffingsprosesse aangewend word, sal later tot ´n meer doeltreffende proses bydra - en herhaaldelik gebruik kan word.

Vir meer inligting oor hoe ons jou kan ondersteun, besoek ons SRMWorld webblad.

 
Domains for Sale Afdruk E-pos
Woensdag, 18 Augustus 2010 08:24
This page is available only in English.

The following domains are for sale:

www.esourcingworld.org
www.srmworld.org
www.reach-eu.org
www.myallschwil.ch

For further information, please contact us

 

Besoekers

Ons het 25 gaste aanlyn

Intekenvorm